Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit

Dawid Kruiper
Kaart van Suid-Afrika wat Dawid Kruiper in Noord-Kaap aandui
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit ZF Mgcawu
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode
Hoofstad Upington
Grootste tale Afrikaans (92,8%)
Area 36 000 km²  
Bevolking 100 500 (geskat 2016)[1]

Die onlangs-gestigte Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit is 'n plaaslike munisipaliteit in die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.[2] Dit is in 2016 gestig na 'n samesmelting van die voormalige //Khara Hais en Mier Plaaslike Munisipaliteite.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named loc-elections-2016
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named municipalities-dklm

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search